‘n Hartseer boodskap van Adriaan Venter se gesin

Rest in peace, Adriaan Venter.

FRIK en Remertha Venter skryf, “Dit is met groot hartseer dat ons almal in kennis wil stel van die afsterwe van ons seun, Jan Adriaan Venter, op 25 Julie 2017, aan ‘n hartaanval.

Hy was ‘n prokureur in Vryheid en siende dat sy praktyk ‘n eenmanspraktyk is, bestaan die firma dan nie meer soos op afsterwe van sy dood in terme van die Suid Afrikaanse Wette nie. Ons wil ook almal bedank vir ondersteuning en trooswoorde in hierdie moeilike tyd.”

  AUTHOR
Frik en Remertha Venter

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Local attorney, Adriaan Venter, passes on