Wintersportspanne goed op dreef

Die eerste en 0/16 Netbalspanne wenners van hul onderskeie ouderdomsgroepe by Panarotti’s Netabltoernooi

Panarottis Netbaltoernooi

Pionier se netbalspanne het koning gekraai by die Panarotti’s Netbal toernooi wat in Newcastle plaas gevind het. Die spanne het soos volg gevaar:

o/16’s: Wen Newcastle Hoërskool 17-0, wen Sarel Cilliers 5-3, wen Hoërskool Dundee 14-2, wen Ferrum 16-5. In die finaal speel hulle teen Hoërskool Newcastle en wen 14-12 en prysgeld van R 2000, 00. Die speler van die toernooi is Jané Petersen.

1stes: Wen Hoërskool Newcastle 8-2, wen Sarel Cilliers 12-2, wen Hoërskool Dundee 10-7, speel in die finaal teen Ferrum en wen 15-11 en prysgeld van R 2000, 00. Die speler van die toernooi is Jana Schoeman.

Netbal en hokkie teen Voortrekker Pietermaritzburg

Saterdag 24 Februarie was ‘n baie suksesvolle dag. Al die spanne sê die harde oefensessies het gewys toe hulle stof in Voortrekker se oë geskop het. By die netbal het die spanne soos volg gevaar:

0/14 wen 23-1; 0/15 wen 31-2; 0/16 wen 40-5; 2des wen 21-7 en 1stes wen 34-11. Die hokkiespanne het ook gewys wie is baas met hulle puik vernuf: Die o/14’s wen 7-1, die o/16’s wen 13-0 en die 2de span wen 7-1.

1ste span neem deel aan Spar Hokkie Toernooi

Op Saterdag 24 Februarie vaar ons 1ste hokkiespan soos volg:

Wen 3-0 teen Hoërskool Newcastle, wen 8-0 teen Vryheid Landbou skool, wen 2-1 teen Sarel Cilliers.

Hulle behaal dus 1ste plek in hulle groep en dring deur na die semi-finaal, waar hulle vir St. Dominics 2-0 wen, maar verloor ongelukkig in die finaal 1-0 teen Ferrum. Puik uitslae!

Netbal oefenkamp

Die 0/14 tot 0/16 netbalspanne het die naweek ‘n oefenkamp gehad waar hulle onder die spreiligte geoefen het, en spanbou gedoen het. Die 0/14’ s was braaf genoeg om te swem ook!

  AUTHOR
Uitgereik deur Hoërskool Pionier

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Drop safe bombed in Ulundi

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Estcourt News
Ladysmith Gazette
Newcastle Advertiser
Northern Natal Courier
Vryheid Herald


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Estcourt News
Ladysmith Gazette
Newcastle Advertiser
Northern Natal Courier
Vryheid Herald

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: