Pionier skuts se visier reg ingestel

Pionier skuts sien uit na 'n uitstekende skyfskietjaar.

NADAT 2017, 12 KZN-skuts opgelewer het en nog 2 skuts SA-kleure verwerf het, skop 2018 af met ‘n stormloop en getalle groei van 20 skuts na ‘n totaal van 35 SANSSU-geaffileerde skuts.

Liga 1 te Newcastle lewer skitterprestasies op en verskeie goud, silwer en brons medaljes word verwerf. Ou sterre: Pieter Claassen, Cayla Putter en ‘n nuwe ster, Rhyno van Zyl, verwerf al drie goud in hul onderskeie klasse. Die verrassing was ons nuwe o/14-groep wat die eerste nege plekke opgeraap het.

Tydens liga 2, wat in Durban plaasgevind het, behaal Thomas Kotze en Rhyno van Zyl goud, Righardt van Zyl, Ronaldo van Ellinckhuyzen en JP Barnard silwer medaljes, Pieter Claasen en Anika Dedekind brons.

ALSO READ: Pionier se leerders neem deel aan die Chelmsford Challenge …

AND: Die Pioniers groet Lara Dedekind(20/10/1999 – 16/10/2017 …

Weereens verwerf die o/14-skuts agt uit die eerste tien plekke en word verskeie persoonlike beste tellings geskiet.

Na afhandeling van liga 2 kwalifiseer 11 skuts reeds om aan die Mpumalanga Ope deel te neem. Hierdie kompetisie dien as nasionale proewe vir ‘n SA-span wat na Engeland gaan reis.

Ons sien uit na ‘n uitstekende skyfskietjaar.

Kalender

17 Maart: Wintersport Piet Retief

19 Maart: Fanie Boleurs

  AUTHOR
Uitgereik deur Hoërskool Pionier

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Wintersportspanne goed op dreef

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Estcourt News
Ladysmith Gazette
Newcastle Advertiser
Northern Natal Courier
Vryheid Herald


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Estcourt News
Ladysmith Gazette
Newcastle Advertiser
Northern Natal Courier
Vryheid Herald

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: