Totsiens, meneer Aucamp van Pionier- Ons groet Meneer met groot hartseer

Meneer Johan Aucamp 7/03/1963- 06/07/2018.

JOHAN Aucamp het in 1987 sy onderwysloopbaan te Hoërskool Vryheid begin. In 1989 het hy ‘n pos by Hoërskool Pionier in die Wiskundedepartement aanvaar. Hier het hy homself gevestig tot en met 2017.

Hy was ‘n groot sportliefhebber en vir baie jare die atletiekhoof, hy het ook rugby afgerig en was ‘n hokkieskeidsregter. Johan was ook betrokke by ander aktiwiteite soos koshuisdiens en het uit gehelp as busbestuurder.

Johan, sal onthou word as geliefd onder sy kollegas en leerlinge met ‘n spontane terggees wat ‘n glimlag op almal se gesigte gebring het. Ten spyte van sy kankerstryd, het hy nooit sy positiwiteit oor die lewe verloor nie.

ALSO READ: Pionier groet ‘n legende

Meneer Johan Aucamp het diep spore in ons Pionier-harte getrap. Ons sal Meneer mis, rus sag! Ons innige simpatie aan mev Aucamp, die seuns en familie.

Ons het ook met leedwese verneem van Donovan Oosthuizen, oud-leerling van Pionier en vriend van juf. Nadia Vorster, se afsterwe. Ons innige meegevoel aan juf. Vorster en sy familie.

Baie dankie vir jou besoek aan die Biltongfees.

ALSO READ: Skuts verwerf SA kleure

Mooi weer, vriendelike gesigte, musiek vir oud en jonk, motorsport, bergfietsresies, allerlei soorte kos en dan, natuurlik, alles onder die son te koop. Dit is in kort ‘n samevatting van Hoërskool Pionier en Battlefields Biltongfees se kuiergeleentheid.

Riaan Grobler, Rinel Day, Tussen Sterre, MWAH!, Andries Vermeulen, Jo Black en natuurlik die lekker dans en kuier na afloop van die vol program het alles meegewerk tot ‘n suksesvolle geleentheid.

Die positiewe ondersteuning van die publiek het Pionier verseker ervaar. Oud en jonk het opgeruk na die Biltongfees en die wonderlike weer wat ons heeldag ervaar het, het daartoe bygedra dat dit ‘n lekker kuiergeleentheid was vir families en vriende.

Baie dankie aan elke besigheid en individu wat moeite gedoen het om hul besonderse stalletjie deel te maak van die Biltongfees. Ons sien uit daarna om u in 2019 weer deel te maak van die geleentheid.

  AUTHOR
Uitgereik deur Hoërskool Pionier

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Network provider improves internet speed for Vryheid users

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Estcourt News
Ladysmith Gazette
Newcastle Advertiser
Northern Natal Courier
Vryheid Herald


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Estcourt News
Ladysmith Gazette
Newcastle Advertiser
Northern Natal Courier
Vryheid Herald

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: